Anthems

School Anthem / Skoollied

Ons is leerders van Balvenie
Dierbare skool, dierbare skool (x2)
Ons bemin jou O’ Balvenie, soeteste skool,

soetste skool

Ons geloof is in Balvenie, vol vertroue

en arbeid

Want so word ons daagliks geleer met eer, want

ons is kinders van die lig.
Niks ter wereld laat ons swig.
Ons sal leer en ons bly trou Balvenie,

ons staan vir jou!

National Anthem Lyrics

Nkosi sikelel; iAfrika
Maluphakanyisw; uphondo lwayo,
Yizwa imithandazo yethu,
Nkosi sikelela, thina lusapho lwayo.

Morena boloka setjhaba sa heso,
O fedise dintwa le matshwenyeho,
O se boloke, O se boloke setjhaba sa heso,
Setjhaba sa South Afrika – South Afrika.

Uit die blou van onse hemel,
Uit die diepte van ons see,
Oor ons ewige gebergtes,
Waar die kranse antwoord gee,
Sounds the call to come together,
And united we shall stand,
Let us live and strive for freedom,
In South Africa our land.